Gaan na inhoud

Karibiese See

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Karibiese See in blou
Pleknaam
Karibiese See
   
(lêer)
Ka•ri•bie•se See
'n tropiese see in Sentraal-Amerika, suidoos van die Golf van Meksiko. Die water in die see is deel van die Atlantiese Oseaan.