Kategoriebespreking:Afrikaanse sjablone
Nuwe onderwerpVoorkoms
Jongste opmerking: 5 jaar gelede deur Geebee100 in onderwerp Ontbrekende sjablone in lys
Ontbrekende sjablone in lys
[wysig]Daar is 'n klomp sjablone wat in gebruik is wat nie hier gelys word nie (en ek weet nie waar om dit op te spoor nie; jammer!). O.a.:
- {{afgeleid}}
- {{verwant}}
- {{eienskappe}}
ens. Geebee100 (kontak) 13:05, 29 Julie 2019 (UTC)
- Bogenoemde sjablone is nou gekategoriseer. Die volledige lys van sjablone is hier beskikbaar. Groete. Naudefj (kontak) 15:07, 29 Julie 2019 (UTC)
- Van harte! Geebee100 (kontak) 03:55, 31 Julie 2019 (UTC)