Kategoriebespreking:Woorde in Afrikaans van lengte 12

Page contents not supported in other languages.
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Goeie vraag hier (en dit geld in ander soortgelyke kategorieë ook): Het "Kaap-Verdies" en "lydende vorm" regtig 12 letters, of 11? Winstonza (kontak) 09:09, 29 Oktober 2017 (UTC)[antwoord]

Dit is nog erger met 'n. Met die StringFunc module kan dit dalk opgelos word, maar ek sien nog nie presies hoe nie. Ons moet dalk 'woorde' wat 'm spasie, strepie of apostrof bevat uitsluit of so. Jcwf (kontak) 16:06, 29 Oktober 2017 (UTC)[antwoord]
Woorde met - soos Kaap-Verdies word nou nie meer getel nie. My pogings om woorde met spasie of apostrof uit te sluit het misluk. Ek kan spasie nie as 'n string parameter opgee omdat die sisteem dit uitwis en dan 'n foutmelding op alle Afrikaanse lemma's sit. Wat aangaan met apostrof begryp ek nie. Jcwf (kontak) 17:00, 29 Oktober 2017 (UTC)[antwoord]
Ek sou dink "Kaap-Verdies" het 11 letters en een leesteken, met 'n totale lengte van 12 karakters. So tegnies, is dit seker nie verkeerd nie. Groete. Naudefj (kontak) 17:18, 29 Oktober 2017 (UTC)[antwoord]