Konings
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Konings | — |
Uitspraak
- IPA: ['konins]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 1-2 Konings is die 11de en 12de boeke in die kanon van Hebreeuse Geskrifte wat in die Ou Testament van die Bybel opgeneem is.
Voorbeeldsinne
- In 1 Konings word die geskiedenis van Samuel 1 en 2 voortgesit.