Gaan na inhoud

Kuba

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Kuba
Pleknaam
Kuba
   
(lêer)
Ku•ba
(land) 'n eilandstaat in die Amerikas wat bestaan uit Kubaeiland, die grootste van die Groot-Antille, die Isla de la Juventud en 'n aantal kleiner nabygeleë eilandjies.