Gaan na inhoud

LLDPE

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afkorting
LLDPE
  1. (chemie) Lineêre laedigtheidpoliëtileen
  1. Lineêre laedigtheid poliëtileen (LLDPE) is 'n plastiek wat geproduseer word deur die ko-polimerisasie van etileen en hoër alfa-olefiene soos buteen, hekseen of okteen teen baie laer temperature en druk.[1]
PE

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: LLDPE(en)
Nederlands: LLDPE(nl)