Langobardies
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | Langobardies |
Attributief | Langobardiese |
Partitief | Langobardies |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
Intensiewe vorm | |
Uitspraak
- IPA: [lɑŋχuˈbɑrdis]
- predikatief: [lɑŋχuˈbɑrdis], attributief: [lɑŋχuˈbɑrdisə], partitief: [lɑŋχuˈbɑrdis]
Met Arabiese letters
- لَڠْخُوبَرْدِیسْ
- predikatief: لَڠْخُوبَرْدِیسْ , attributief: لَڠْخُوبَرْدِیسِی , partitief: لَڠْخُوبَرْدِیسْ
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Van, betreffende die Langobarde.
- Van, betreffende die Langobardiese dialek.
Vertalings
Vertalings: Langobardies | |||
---|---|---|---|
|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Langobardies |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n uitgestorwe dialek van die Opperduitse tak.
Taalkodes
- ISO/DIS 639-3: lng
Vertalings
Vertalings: Langobardies | |||
---|---|---|---|
|