Gaan na inhoud

Laurasië

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die vorming van Laurasië in die Trias
Pleknaam
Laurasië
  1. (geologie) 'n paleokontinent op die noordelike halfrond in Trias en Jura
  1. Laurasië het ’n warm, tropiese klimaat gehad aangesien dit destyds oor die ewenaar gelê het.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Laurasia(en)
Nederlands: Laurazië(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Laurasië.