Lotharings
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | Lotharings |
Attributief | Lotharingse |
Partitief | Lotharings |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
Intensiewe vorm | |
Uitspraak
- IPA: [ˈluə̯tɑrəŋs, ˈluə̯tərəŋs, ˈluə̯trəŋs], attributief: [ˈluə̯tɑrəŋsə, ˈluə̯tərəŋsə, ˈluə̯trəŋsə], partitief: [ˈluə̯tɑrəŋs, ˈluə̯tərəŋs, ˈluə̯trəŋs]
Met Arabiese letters
- لُوَتَرِڠْسْ , attributief: لُوَتَرِڠْسِی , partitief: لُوَتَرِڠْسْ
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Lotaringe.
- Van, betreffende die Lotaringers.
- Van, betreffende die Lotarings-Frankiese dialekte.
- Van, betreffende die Lorreinse dialekte.
Wisselvorme
Sinonieme
- 3. Lotarings-Frankies
- 4. Lorreins
Vertalings
Vertalings: Lotharings | |||
---|---|---|---|
|
|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Lotharings |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Wisselvorme
Vertalings
Vertalings: Lotharings | |||
---|---|---|---|
|