Mansies
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | Mansies | Mansiese |
Uitspraak
- IPA: [ˈmɑnsis], attributief: [ˈmɑnsisə]
Met Arabiese letters
- مَنْسِیسْ , attributief: مَنْسِیسِی
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Van, betreffende die Manse.
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: Mansies | |||
---|---|---|---|
|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Mansies | — |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Fins-Oegriese taal met ongeveer 3,1 duisend sprekers.
Taalkodes
- ISO/DIS 639-3: mns
- SIL: MNS
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: Mansies | |||
---|---|---|---|
|