Middelsaksies

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Middelsaksies     Middelsaksiese     Middelsaksies    
Vergrotend   Middelsaksieser     Middelsaksiesers  
Oortreffend   Middelsaksieste    
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  die Middelsaksieste        

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

IPA: [ˈmədəɫˌsɑksis]
stellend: predikatief: [ˈmədəɫˌsɑksis], attributief: [ˈmədəɫˌsɑksisə], partitief: [ˈmədəɫˌsɑksis]
vergrotend: [ˈmədəɫˌsɑksisər], partitief: [ˈmədəɫˌsɑksisərs]
oortreffend: [ˈmədəɫˌsɑksistə]

Write.svg Met Arabiese letters

مِدِلْسَكْسِیسْ
stellend: predikatief: مِدِلْسَكْسِیسْ , attributief: مِدِلْسَكْسِیسِی , partitief: مِدِلْسَكْسِیسْ
vergrotend: مِدِلْسَكْسِیسِرْ , partitief: مِدِلْسَكْسِیسِرْسْ
oortreffend: مِدِلْسَكْسِیسْتِی

Open book 01.png Byvoeglike naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Van, betreffende die taal Middelsaksies.

   Noatunloopsong.png Sinonieme

Middelnederduits

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    Middelsaksies
Duits: mittelniederdeutsch(de)
Engels: Middle Low German(en)
Enkelvoud Meervoud
  Middelsaksies     —  

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

(taal) Die Nederduitse taal van ongeveer 1100 tot 1500.

   kode.jpg Taalkodes

ISO/DIS 639-3: qmg

   Noatunloopsong.png Sinonieme

Middelnederduits

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    Middelsaksies
Duits: Mittelniederdeutsch(de)
Engels: Middle Low German(en), Middle Saxon(en)
Noors (Boekmaal): middelnedertysk