Gaan na inhoud
Hoofkieslys
Hoofkieslys
skuif na kantbalk
versteek
Navigasie
Tuisblad
Onlangse wysigings
Lukrake woord
Lukrake Afr. woord
Woord begin met...
Kategorieë
Inligting
Geselshoekie
Huidige gebeure
Hulp
Soek
Soek
Voorkoms
Skenkings
Skep gebruiker
Meld aan
Persoonlike gereedskap
Skenkings
Skep gebruiker
Meld aan
Inhoud
skuif na kantbalk
versteek
Inleiding
1
Afrikaans (af)
Wissel Afrikaans (af) subafdeling
1.1
Etimologie
1.2
Woordafbreking
1.3
Pleknaam
1.3.1
Betekenisse
1.3.2
Voorbeeldsinne
1.3.3
Vertalings
1.4
Meer inligting
Wissel die inhoudsopgawe
Montreal
17 tale
Azərbaycanca
Català
Čeština
Deutsch
English
Español
Suomi
Français
Magyar
Italiano
ລາວ
Malagasy
Polski
Русский
Srpskohrvatski / српскохрватски
தமிழ்
中文
Bladsy
Bespreking
Afrikaans
Lees
Wysig
Wys geskiedenis
Gereedskap
Gereedskap
skuif na kantbalk
versteek
Aksies
Lees
Wysig
Wys geskiedenis
Algemeen
Skakels hierheen
Verwante veranderings
Laai lêer
Permanente skakel
Bladinligting
Haal dié blad aan
Kry verkorte URL
Switch to legacy parser
Druk/uitvoer
Skep boek
Laai af as PDF
Drukbare weergawe
Ander projekte
Voorkoms
skuif na kantbalk
versteek
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Besienswaardighede in Montreal.
Afrikaans (af)
Pleknaam
Montreal
Etimologie
Die naam van die eiland en die stad is afgelei van die plek se bekendste baken, berg
Mont Royal
(letterlik "Koninklike Berg"). Die vroegste kaart waarop die stad as "
la ville de Montréal
" verskyn, dateer uit die jaar 1726.
Woordafbreking
Mon•tre•al
Pleknaam
Betekenisse
Die tweede grootste stad in Kanada en die grootste metropool van die provinsie Quebec.
Die eiland waarop die stad geleë is.
Voorbeeldsinne
Montreal
is die grootste Franssprekende metropool buite Frankryk en is daarnaas een van die kulturele spilpunte van Franssprekende Noord-Amerika.
Vanaf die vroeë 18de eeu is die naam van die eiland,
Montreal
, geleidelik ook gebruik om na die stad te verwys.
Vertalings
Vertalings:
Engels
:
Montreal
(en)
Frans
:
Montréal
(fr)
Meer inligting
Sien
Wikipedia
vir meer inligting oor Montreal.
Kategorieë
:
Woorde in Afrikaans van lengte 8
Retrograad van Afrikaans
Woorde in Afrikaans
Plekname in Afrikaans
Soek
Soek
Wissel die inhoudsopgawe
Montreal
17 tale
Nuwe onderwerp