Noord-Fries
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Noord-Fries | — |
- Die dialek van Fries wat gepraat word in Noordwes-Sleeswyk-Holstein in Duitsland, suidwes van die grens tussen dié land en Denemarke.
- ISO 639-1:frr
| Vertalings: Noord-Fries | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Noord-Fries | Noord-Friese | |
- Van of betreffende die Noord-Friese.
| Vertalings: Noord-Fries | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Noord-Fries.