Oedmoerts
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Oedmoerts | Oedmoertse | |
- IPA: [utˈmurts], attributief: [utˈmurtsə]
- اُودْمُورْتْسْ , attributief: اُودْمُورْتْسِی
- Van, betreffende die Oedmoerte; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Oedmoertië.
| Vertalings: Oedmoerts | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Oedmoerts | — |
- IPA: [utˈmurts]
- اُودْمُورْتْسْ
- 'n Fins-Oegriese taal met ongeveer 750 duisend sprekers; een van die amptelike tale van Oedmoertië ('n republiek van die Russiese Federasie).
- ISO/DIS 639-3: udm
- SIL: UDM
| Vertalings: Oedmoerts | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Oedmoerts.