Oeigoer
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Oeigoer | Oeigoere |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- اُویْغُورْ , meervoud: اُویْغُورِی
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 1. Lid van 'n Middeleeuse Siberiese volk in Midde-Asië.
- 2. Lid van 'n Karloekse volk in Sjina; inwoner, burger van Oeigoeristan (Sindjiang Oeigoer).
- 3. Lid van die Siberiese taalgroep.
- 4. Lid van die Karloekse taalgroep.
Sinonieme
- 1. Oejgoer
- 2. Oejgoer
- 3. Oejgoer, Siberiër, Oos-Turk, Noordoos-Turk
- 4. Oejgoer, Karloek, Oos-Turk, Suidoos-Turk
Vertalings
Vertalings: Oeigoer | |||
---|---|---|---|
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Oeigoer | Oeigoeren |
Verouderde vorme | ||
Genitief | Oeigoers | Oeigoeren |
Datief | Oeigoer | Oeigoeren |
Manlik
Uitspraak
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Oeigoer, lid van 'n Middeleeuse Siberiese volk in Midde-Asië.
- Oeigoer, lid van 'n Karloekse volk in Sjina; inwoner, burger van Oeigoeristan (Sindjiang Oeigoer).
- Oeigoer, lid van die Siberiese taalgroep.
- Oeigoer, lid van die Karloekse taalgroep.
Sinonieme
- 1. Oejgoer
- 2. Oejgoer
- 3. Oejgoer, Siberiër, Oos-Turk, Noordoos-Turk
- 4. Oejgoer, Karloek, Oos-Turk, Suidoos-Turk