Openbaring
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Openbaring | — |
- IPA: [ɔpenbaɾin]
- Die 27ste en laaste boek in die Nuwe Testament van die Bybel.
- Openbaring beskryf die visioene wat op Patmos aan Johannes geopenbaar is.
| Vertalings: Openbaring | |||
|---|---|---|---|
onthulling, besef
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Openbaring.
revelation, eye-opener, realisation, disclosure