Oud-Oos-Slawies

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Oud-Oos-Slawies     —  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(taal) ’n Historiese Slawiese taal wat van die 10de tot die 14de eeu deur Oos-Slawiërs in die stadstate van Kiëf-Roes en sy opvolgerstate gepraat is. Tale wat daaruit ontstaan het, is Russies, Wit-Russies, Oekraïens en Rusyn.

    Taalkodes

ISO 639-3: orv

    Wisselvorme

Oud-Russies (verwys na dialekte in beide Roes en Rusland)
Oud-Oekraïens (verwys spesifiek na Oekraïense dialekte)
Oud-Wit-Russies (verwys spesifiek na Wit-Russiese dialekte)

    Vertalings

  Vertalings:    Oud-Oos-Slawies
Engels: Old East Slavic(en)
Wit-Russies: старажытнару́ская мо́ва(be) (starazjitnaroeskaja mowa), старажытнабелару́ская мо́ва(be) (starazjitnabelaroeskaja mowa)
Bulgaars: старору́ски ези́к(bg), старору́ски(bg)
Nederlands: Oudrussisch(nl)
Frans: vieux russe(fr)
Duits: Altostslawisch(de), Altrussisch(de)
Kerkslawies (Ou): роусьскъ ѩзꙑкъ, роусьскъ ѩзꙑкъ
Russies: древнеру́сский язы́к(ru) (drewneroesski jazik)
Russies (Ou): рꙋсьскъ ѩзꙑкъ
Oekraïens: давньору́ська мо́ва(uk) (dawnoroeska mowa), давньоукраї́нська мо́ва(uk) (dawno-oekrajinska mowa), ру́ська мо́ва(uk) (roeska mowa)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Oud-Oos-Slawies.