Oudfrankies

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Predikatief   Oudfrankies  
Attributief   Oudfrankiese  
Partitief   Oudfrankies  
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
           
Intensiewe vorm
   

Uitspraak

IPA: [ˈəʊ̯tˌfrɑŋkis], attributief: [ˈəʊ̯tˌfrɑŋkisə], partitief: [ˈəʊ̯tˌfrɑŋkis]

Met Arabiese letters

اَوْدْفْرَنْكِیسْ , attributief: اَوْدْفْرَنْكِیسِی , partitief: اَوْدْفْرَنْكِیسْ

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

Van, betreffende die Oudfrankiese taal.

    Wisselvorme

Ou Frankies

    Vertalings

  Vertalings:    Oudfrankies
Duits: altfränkisch(de)
Engels: Old Frankish(en)
Latyn: Franconicus(la)
Nederlands: Oudfrankisch(nl)
Enkelvoud Meervoud
  Oudfrankies      

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Die Wes-Germaanse taal van die Franke, wat in die 5de eeu die Frankiese Ryk gestig het.

    Wisselvorme

Ou Frankies

    Taalkodes

ISO/DIS 639-3: frk

    Vertalings

  Vertalings:    Oudfrankies
Duits: altfränkisch(de)
Engels: Old Frankish(en)
Latyn: Franconicus(la)
Nederlands: Oudfrankisch(nl)