Oudgrieks
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Predikatief | Oudgrieks |
| Attributief | Oudgriekse |
| Partitief | Oudgrieks |
| Gesubstantiveer | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Oudgriekse | Oudgriekses |
| Intensiewe vorm | |
- IPA: [ˈəʊ̯tˌχriks]
- byvoeglik: predikatief: [ˈəʊ̯tˌχriks], attributief: [ˈəʊ̯tˌχriksə], partitief: [ˈəʊ̯tˌχriks]
- gesubstantiveer: [ˈəʊ̯tˌχriksə], meervoud: [ˈəʊ̯tˌχriksəs]
- اَوْدْ خْرِیكْسْ
- byvoeglik: predikatief: اَوْدْ خْرِیكْسْ , attributief: اَوْدْ خْرِیكْسِی , partitief: اَوْدْ خْرِیكْسْ
- gesubstantiveer: اَوْدْ خْرِیكْسِی , meervoud: اَوْدْ خْرِیكْسِسْ
- Outgrieks, Outgriiks
- byvoeglik: predikatief: Outgrieks, Outgriiks; attributief: Outgriekse, Outgriikse; partitief: Outgrieks, Outgriiks
- gesubstantiveer: Outgriekse, Outgriikse; meervoud: Outgriekses, Outgriikses
- Van, betreffende die Ou Grieke.
- Van, betreffende die Oudgriekse dialekte.
| Vertalings: Oudgrieks | |||
|---|---|---|---|
|
| ||
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Oudgrieks |
- 'n Versamelnaam vir verskeie Griekse dialekte vanaf 800 tot 330 vC. Die belangrikste dialekte was Atties, Ionies, Dories, Eolies, Arkadies-Cipries en miskien Masedonies. Koine was die standaardvorm van Grieks vanaf de Hellenistiese periode (330 vC) tot die ondergang van die Romeinse Ryk (330 nC).
- ISO/DIS 639-2(B): grc
- ISO/DIS 639-3: gko
- SIL: GKO
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Onverboë | Oudgrieks |
| Verboë | Oudgriekse (Vlaams voor klinkers en "h":) Oudgrieksen |
| Partitief | Oudgrieks |
| Verdere verbuigings: Oudgrieks (verbuiging) | |
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | Oudgrieks o | |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | Oudgrieks | |
| Datief | Oudgrieks(e) | |