Gaan na inhoud

Pangea

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Pangea 200 Ma gelede
Pleknaam
Pangea
  1. (geologie) 'n Superkontinent wat omtrent 320 Ma gelede gevorm het en omtrent 200 Ma begin het om te verbrokkel

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Pangea(en)
Nederlands: Pangea(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Pangea.