Gaan na inhoud

Pikardies

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Pikardies    Pikardiese    Pikardies  
Van, betreffende die Pikardiërs; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Pikardië (in Noord-Frankryk).

    Vertalings

  Vertalings:    Pikardies
Nederlands: Picardisch(nl)
Enkelvoud Meervoud
  Pikardies    -  
(taal) 'n Galloromaanse taal met ongeveer 0,7 miljoen sprekers wat in Noord-Frankryk en België gepraat word.

    Taalkodes

ISO/DIS 639-3: pcd

    Vertalings

  Vertalings:    Pikardies
Engels: Picard(en)
Nederlands: Picardisch(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Pikardies.