Pretoria
Voorkoms

| Pleknaam |
|---|
| Pretoria |
- (eponieme) Genoem na die 'n Voortrekkerleier Andries Pretorius.
-
(lêer)
- Pre•to•ria
- Die administratiewe hoofstad van Suid-Afrika, geleë in die Gautengprovinsie, ongeveer 50 km noord van Johannesburg.
- Pretoria is op 16 November 1855 deur die Voortrekkers gestig en het in 1860 die hoofstad van die Zuid-Afrikaansche Republiek en in 1910 Transvaal en ook die nuutgestigte Unie van Suid-Afrika se uitvoerende hoofstad geword.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Pretoria.