Serwië
Voorkoms
| Pleknaam |
|---|
| Serwië |
-
(lêer)
- 'n Naam van 'n staat in die suidooste van die Europese vasteland.
- Serwië is nie naastenby so ‘n gewilde toeristebestemming as Kroasië en Montenegro nie. Die rede hiervoor is deels omdat Serwië landgeslote is m.a.w. hulle het geen kuslyn nie.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Serwië.

