Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
- Werkwoord van beweging in Nederlands.
- By ongerigte beweging: inergatiewe werkwoord met hebben as hulpwerkwoord van die voltooide tye.
- By gerigte beweging: ergatiewe werkwoord met zijn as hulpwerkwoord van die voltooide tye.
- Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.