Ek's bevrees die konteks help my nog nie. Dui dit op die infinitiewe vorm van die werkwoord? Om te ... ? --Alias 12:49, 28 Desember 2005 (UTC)Beantwoord[antwoord]
Die infinitiewe vorm, maar ook die imperatief. --Manie 12:53, 28 Desember 2005 (UTC)Beantwoord[antwoord]
Kan mens dus eerder sê "infinitief" of "imperatief"? --Alias 15:52, 28 Desember 2005 (UTC)Beantwoord[antwoord]
Albei tesame? Ek dink die HAT-woordeboek gebruik die term "onbepaalde wys". --Manie 16:11, 28 Desember 2005 (UTC)Beantwoord[antwoord]
Hmm, is onbepaalde wijs een Neerlandisme? (mea culpa, mea maxim..) Jcwf
Jy's reg, Alias. Dis NET die infinitief!! --Manie 14:20, 29 Desember 2005 (UTC)Beantwoord[antwoord]