Sjabloonbespreking:-ja-uitspraak-

Page contents not supported in other languages.
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Ek het baie min kennis van hierdie goeters maar ek dink dat "uitspraak" nie heeltemal reg is nie. Die "karakter"-opskrif verwys dink ek na die feit dat dit 'n "kanji" betref, 'n karakter wat Japans uit Chinees oorgeneem het, maar waaraan 'n ander uitspraak gegee is. Japans het ook "hiragana"-skrif wat gebruik kan word om die uitspraak in vir Japannese begryplike simbole uit te spel. Daar is weer verskeie weergawes en die blokkie gee twee daarvan. Ek dink ons het iemand nodig wat hierdie taal (en Chinees) beheers om dit goed te doen. Ek laat dit rus. Daar is baie meer wat ons goed kan doen. Skoenmakers en leeste en so Jcwf (kontak) 18:22, 1 Januarie 2018 (UTC)[antwoord]