Gaan na inhoud

Snellen-kaart

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Snellen-kaart
Enkelvoud Meervoud
  Snellen-kaart     
'n Snellen-kaart (vernoem na die Nederlandse oogarts Herman Snellen) is 'n oogkaart wat gebruik kan word om sigskerpte te meet. (Snellen chart)

    Sinonieme

oogtoetskaart