Afrikaans: Verskil tussen weergawes
Content deleted Content added
k r2.7.3) (robot Bygevoeg: fi:Afrikaans |
k r2.7.2) (robot Bygevoeg: km:Afrikaans |
||
Lyn 477: | Lyn 477: | ||
[[is:Afrikaans]] |
[[is:Afrikaans]] |
||
[[it:Afrikaans]] |
[[it:Afrikaans]] |
||
[[km:Afrikaans]] |
|||
[[ko:Afrikaans]] |
[[ko:Afrikaans]] |
||
[[ku:Afrikaans]] |
[[ku:Afrikaans]] |
Wysiging soos op 15:43, 20 Mei 2013
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | Afrikaans |
Attributief | Afrikaanse |
Partitief | Afrikaans |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
Afrikaanse | Afrikaanses |
Intensiewe vorm | |
Uitspraak
- IPA:
- byvoeglik: predikatief: [ɑfriˈkɑːns, ɑfrəˈkɑːns, ɑfriˈkɑ̃ːs, ɑfrəˈkɑ̃ːs], attributief: [ɑfriˈkɑːnsə, ɑfrəˈkɑːnsə, ɑfriˈkɑ̃ːsə, ɑfrəˈkɑ̃ːsə], partitief: [ɑfriˈkɑːns, ɑfrəˈkɑːns, ɑfriˈkɑ̃ːs, ɑfrəˈkɑ̃ːs]
- gesubstantiveer: [ɑfriˈkɑːnsə, ɑfrəˈkɑːnsə, ɑfriˈkɑ̃ːsə, ɑfrəˈkɑ̃ːsə], meervoud: [ɑfriˈkɑːnsəs, ɑfrəˈkɑːnsəs, ɑfriˈkɑ̃ːsəs, ɑfrəˈkɑ̃ːsəs]
Met Arabiese letters
- byvoeglik: predikatief: اَفْرِیكَانْسْ , attributief: اَفْرِیكَانْسِی , partitief: اَفْرِیكَانْسْ
- gesubstantiveer: اَفْرِیكَانْسِی , meervoud: اَفْرِیكَانْسِسْ
Spelling tot 1909
- byvoeglik: predikatief: Afrikaañs; attributief: Afrikaañse; partitief: Afrikaañs
- gesubstantiveer: Afrikaañse; meervoud: Afrikaañses
Betekenisse
- Van, betreffende die Afrikane
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Afrika.
- Van, betreffende die Afrikaners
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Afrikaans.
- 3, 4. Afr.
Vertalings
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Afrikaans |
Uitspraak
- IPA: [ɑfriˈkɑːns, ɑfrəˈkɑːns, ɑfriˈkɑ̃ːs, ɑfrəˈkɑ̃ːs]
Met Arabiese letters
- اَفْرِیكَانْسْ
Spelling tot 1909
- Afrikaañs
Betekenisse
- 'n Wes-Germaanse kreoliseerde taal met ongeveer 6,4 miljoen sprekers; een van die amptelike tale van Suid-Afrika.
Taalkodes
- ISO 639-1: af
- ISO/DIS 639-3: afr
- SIL: AFK
Vertalings
Selfstandige naamwoord
Selfstandige naamwoord
Naamval | Enkelvoud (sonder lidwoord) |
Enkelvoud (met lidwoord) |
---|---|---|
Nominatief | Afrikaans | das Afrikaans(e) |
Genitief | Afrikaans | des Afrikaansen |
Datief | Afrikaans | dem Afrikaansen |
Akkusatief | Afrikaans | das Afrikaans(e) |
Onsydig
Wisselspelling
- Afrikaans, bepaald: Afrikaanſe
Met fraktuurletters
- , bepaald:
Uitspraak
- IPA: Standaardtaal tot 1957: [afʀiˈkaːns], [afʀiˈkaːnʦ]
- Noord-Duitse en Middelduitse standaardtaal sedert 1957: [afʀiˈkʰaːns]
- Suid-Duitse en Oostenrykse standaardtaal sedert 1957: [afriˈg̊aːns]
- Switserduitse standaardtaal: [ˈafrikχaːns]
Betekenisse
- Afrikaans, 'n Wes-Germaanse taal.
Sinonieme
- (verouder:) Kapholländisch, Burisch, Afrikanisch
Byvoeglike naamwoord
Byvoeglike naamwoord |
---|
Afrikaans |
Uitspraak
- IPA:
- Suid-Afrikaans: [afɹiˈkɑːns]
- Brits: [ˌæfɹɪˈkɑːns]
- Amerikaans: [ˌæfɹɪˈkɑːns]
Betekenisse
- Afrikaans, van, betreffende die Afrikaners; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Afrikaans.
Selfstandige naamwoord
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Afrikaans |
Uitspraak
- IPA:
- Suid-Afrikaans: [afɹiˈkɑːns]
- Brits: [ˌæfɹɪˈkɑːns]
- Amerikaans: [ˌæfɹɪˈkɑːns]
Betekenisse
- Afrikaans, 'n Wes-Germaanse taal.
Sinonieme
- (verouder:) Cape Dutch
Byvoeglike naamwoord
Byvoeglike naamwoord | ||
---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud | |
Manlik | Afrikaanse, (voor klinkers, "b", "d", "h" of "t":) Afrikaansen |
Afrikaanse |
Vroulik | Afrikaanse | Afrikaanse |
Onsydig | Afrikaans | Afrikaanse |
Uitspraak
- IPA:
Betekenisse
- (Sentraal-Limburgs:) Afrikaans, van, betreffende die Afrikane.
- (Sentraal-Limburgs:) Afrikaans, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Afrika.
- (Sentraal-Limburgs:) Afrikaans, van, betreffende die Afrikaners.
- (Sentraal-Limburgs:) Afrikaans, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Afrikaans.
- (Standaard-Limburgs:) Afrikaansj; (Noord- en Suid-Limburgs:) Afrikaons
Selfstandige naamwoord
Enkelvoud |
---|
Afrikaans |
Onsydig
Uitspraak
- IPA: [ɑfriˈkaː˦˨ns]
Betekenisse
- (Sentraal-Limburgs:) Afrikaans, 'n Wes-Germaanse taal.
- (Standaard-Limburgs:) Afrikaansj; (Noord- en Suid-Limburgs:) Afrikaons
Byvoeglike naamwoord
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Onverboë | Afrikaans |
Verboë | Afrikaanse (Vlaams voor klinkers en "h":) Afrikaansen |
Partitief | Afrikaans |
Verdere verbuigings: Afrikaans (verbuiging) |
Spelling tot 1934
Uitspraak
- IPA:
Betekenisse
- Afrikaans, van, betreffende die Afrikane.
- Afrikaans, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Afrika.
- Afrikaans, van, betreffende die Afrikaners.
- Afrikaans, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Afrikaans.
Selfstandige naamwoord
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Afrikaans | |
Verouderde vorme | ||
Genitief | Afrikaans | |
Datief | Afrikaans(e) |
Onsydig
Spelling tot 1934
- Afrikaansch
Uitspraak
- IPA:
- Nederlands: [afriˈkaːns]
- Belgies: [afʀiˈkaːns]
Geluidopname
Betekenisse
- Afrikaans, 'n Wes-Germaanse taal.