Herero: Verskil tussen weergawes

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Content deleted Content added
k r2.7.3) (robot Bygevoeg: tr:Herero
k r2.7.3) (robot Bygevoeg: sv:Herero
Lyn 262: Lyn 262:
[[hu:Herero]]
[[hu:Herero]]
[[nl:Herero]]
[[nl:Herero]]
[[sv:Herero]]
[[tr:Herero]]
[[tr:Herero]]

Wysiging soos op 14:33, 11 Januarie 2014

Sjabloon:-af-

Enkelvoud Meervoud
  Herero     Herero's  

Selfstandige naamwoord

Uitspraak

IPA: [ɦeˈreːru, ɦəˈreːru], meervoud: [ɦeˈreːrus, ɦəˈreːrus]

Met Arabiese letters

هَِرَِرُو , meervoud: هَِرَِرُوسْ

    Betekenisse

Lid van 'n volk in Namibië en Botswana.

    Vertalings

  Vertalings:    Herero

Sjabloon:-af-

Enkelvoud Meervoud
  Herero      

Selfstandige naamwoord

Uitspraak

IPA: [ɦeˈreːru, ɦəˈreːru]

Met Arabiese letters

هَِرَِرُو

    Betekenisse

'n Sintoetaal van die sone R met ongeveer 144 duisens sprekers in Namibië en Botswana.

    Taalkodes

  • ISO 639-1: hz
  • ISO/DIS 639-3: her
  • SIL: HER

    Vertalings

  Vertalings:    Herero


Sjabloon:-de-

Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief Herero Herero(s)
Genitief Herero(s) Herero(s)
Datief Herero Herero(s)
Akkusatief Herero Herero(s)

Selfstandige naamwoord

Manlik of vroulik

Met fraktuurletters

, meervoud:

Uitspraak

IPA:
Standaardtaal tot 1957: [heˈreːro, ˈheːrero], meervoud: meervoud: [heˈreːro(s), ˈheːrero(s)]
Noord-Duitse en Middelduitse standaardtaal sedert 1957: [heˈʀeːʀo, ˈheːʀeʀo], meervoud: [heˈʀeːʀo(s), ˈheːreʀo(s)]
Suid-Duitse en Oostenrykse standaardtaal sedert 1957: [heˈreɐ̯ro, ˈheːrero], meervoud: [heˈreɐ̯ro(s), ˈheːrero(s)]
Switserduitse standaardtaal: [heˈreːro, ˈheːrero], meervoud: [heˈreːro(s), ˈheːrero(s)]

    Betekenisse

Herero, 'n lid van 'n volk in Namibië en Botswana.

Sjabloon:-de-

Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief Herero
Genitief Herero
Datief Herero
Akkusatief Herero

Selfstandige naamwoord

Onsydig

Uitspraak

IPA: [heˈreːro, ˈheːrero]

    Betekenisse

Herero, 'n Sintoetaal.


Sjabloon:-en-

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Herero Herero, Hereros

Selfstandige naamwoord

Uitspraak

IPA:
Suid-Afrikaans: [heˈɹeːɹəʊ̯], meervoud: [heˈɹeːɹəʊ̯z]
Brits: [həˈɹɛə̯ɹəʊ̯, ˈhɛɹəˌɹəʊ̯], meervoud: [həˈɹɛə̯ɹəʊ̯(z), ˈhɛɹəˌɹəʊ̯(z)]
Amerikaans: [həˈɹɛə̯ɹoʊ̯, ˈhɛɹəˌɹoʊ̯], meervoud: [həˈɹɛə̯ɹoʊ̯(z), ˈhɛɹəˌɹoʊ̯z]

    Betekenisse

Herero, 'n lid van 'n volk in Namibië en Botswana.


Sjabloon:-en-

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Herero

Selfstandige naamwoord

Uitspraak

IPA:
Suid-Afrikaans: [heˈɹeːɹəʊ̯]
Brits: [həˈɹɛə̯ɹəʊ̯, ˈhɛɹəˌɹəʊ̯]
Amerikaans: [həˈɹɛə̯ɹoʊ̯, ˈhɛɹəˌɹoʊ̯]

    Betekenisse

Herero, 'n Sintoetaal.


Sjabloon:-fr-

Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) Herero Hereros
(met lidwoord) le Herero les Hereros

Selfstandige naamwoord

Manlik

Uitspraak

IPA: [eʀeˈʀo], bepaald: [ləʔeʀeˈʀo]; meervoud: [eʀeˈʀo]; (voor klinker:) [eʀeˈʀoz]; bepaald: [leʔeʀeˈʀo], (voor klinker:) [leʔeʀeˈʀoz]

    Betekenisse

Herero, 'n lid van 'n volk in Namibië en Botswana.


Sjabloon:-nl-

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Herero Herero, Herero's 
Verouderde vorme
Genitief Herero's Herero, Herero's  
Datief Herero Herero, Herero's

Selfstandige naamwoord

Manlik of vroulik

Uitspraak

IPA: [heˈreːro], meervoud: [heˈreːro(s)]

    Betekenisse

Herero, 'n lid van 'n volk in Namibië en Botswana.


Sjabloon:-nl-

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Herero  
Verouderde vorme
Genitief Herero's  
Datief Herero

Selfstandige naamwoord

Onsydig

Uitspraak

IPA: [heˈreːro]

    Betekenisse

Herero, 'n Sintoetaal.


Sjabloon:-tr-

Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief Herero Hererolar
Genitief Hereronun Hereroların
Datief Hereroya Hererolara
Akkusatief Hereroyu Hereroları
Lokatief Hereroda Hererolarda
Ablatief Hererodan Hererolardan
Verdere verbuigings: Herero (verbuiging)

Selfstandige naamwoord

Met Arabiese letters

هره‌رو , meervoud: هره‌رولر

Uitspraak

IPA: [hɛˈrɛrɔ], genitief: [hɛˈrɛrɔˌnʊn], datief: [hɛˈrɛrɔˌja], akkusatief: [hɛˈrɛrɔˌjʊ], lokatief: [hɛˈrɛrɔˌdɑ], ablatief: [hɛˈrɛrɔˌdɑn]; meervoud: [hɛˈrɛrɔˌɫɑɹ], genitief: [hɛˈrɛrɔɫɑˌrɯn], datief: [hɛˈrɛrɔɫɑˌrɑ], akkusatief: [hɛˈrɛrɔɫɑˌrɯ], lokatief: [hɛˈrɛrɔɫɑrˌdɑ], ablatief: [hɛˈrɛrɔɫɑrˌdɑn]

    Betekenisse

Herero, 'n lid van 'n volk in Namibië en Botswana.