Verskil tussen weergawes van "Wiktionary:Hoe om inskrywings te wysig"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
 
No edit summary
Kom ons begin met die "wysig" opsie. Kliek daarop en die bronkode wat gebruik is om die bladsy te skep, sal vertoon word. Verander die teks soos nodig en vul dan die "Opsomming"-veld in. Kliek "Klein Wysiging" indien van toepassing en kliek "Hou bladsy dop" as jy die bladsy op jou dophoulys wil plaas. Kliek op die "Wys voorskou"-knoppie om te sien hoe die bladsy gaan vertoon voordat jy veranderings stoor. Wanneer jy tevrede is, kliek die "Stoor bladsy"-knoppie. Gebruik die [[Wiktionary:SandkasSandput|sandkassandput]] om te oefen.
2

wysigings

Navigasie-keuseskerm