afkorting: Verskil tussen weergawes

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Content deleted Content added
k robot Bygevoeg: da:afkorting, hu:afkorting
k robot Bygevoeg: lb:afkorting
Lyn 73: Lyn 73:
[[hu:afkorting]]
[[hu:afkorting]]
[[ku:afkorting]]
[[ku:afkorting]]
[[lb:afkorting]]
[[lt:afkorting]]
[[lt:afkorting]]
[[mg:afkorting]]
[[mg:afkorting]]

Wysiging soos op 20:13, 11 Augustus 2015

Sjabloon:-af-

Enkelvoud Meervoud
  afkorting     afkortings, afkortinge  

Selfstandige naamwoord

Uitspraak

IPA: [ˈɑfkortəŋ], meervoud: [ˈɑfkortəŋs, ˈɑfkortəŋə]

Met Arabiese letters

اَفْكَُورْتِڠْ ; meervoud: اَفْكَُورْتِڠِی , اَفْكَُورْتِڠْسْ

    Betekenisse

  1. Verkorte vorm van 'n geskrewe woord of uitdrukking.
  2. Vermindering.
  3. Afslag.

    Uitdrukkings

op afkorting betaal: ter gedeeltelike afbetaling.

    Afgeleide woorde

afkortingsteken

Sjabloon:-afgekort-

afk.

    Vertalings

  Vertalings:    afkorting
Duits: 1 Abkürzung(de); 2 Verringerung(de); 3 Rabatt(de)
Engels: 1 abbreviation(en); 2 shortening(en); 3 rebate(en)
Frans: 1 abréviation(fr); 2 raccourci(fr); 3 rabais(fr)
Nederlands: 1 afkorting (nl); 2 verkorting(nl); 3 korting(nl)


Sjabloon:-nl-

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord afkorting afkortingen 
Verouderde vorme
Genitief afkorting afkortingen  
Datief afkorting afkortingen

Selfstandige naamwoord

Vroulik

Uitspraak

IPA:
Nederlands: [ˈɑfkɔrtɪŋ], meervoud: [ˈɑfkɔrtɪŋə(n)]
Belgies: [ˈɑfkɔʀtɪŋ], meervoud: [ˈɑfkɔʀtɪŋə(n)]

    Betekenisse

Afkorting, 'n verkorte vorm van 'n geskrewe woord of uitdrukking.