bywoord: Verskil tussen weergawes

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Content deleted Content added
k robot Bygevoeg: tg:bywoord
k robot Bygevoeg: fi:bywoord
Lyn 33: Lyn 33:
[[da:bywoord]]
[[da:bywoord]]
[[en:bywoord]]
[[en:bywoord]]
[[fi:bywoord]]
[[fr:bywoord]]
[[fr:bywoord]]
[[gd:bywoord]]
[[gd:bywoord]]

Wysiging soos op 23:21, 3 Junie 2016

Sjabloon:-af-

Enkelvoud Meervoud
  bywoord     bywoorde  

Selfstandige naamwoord

Uitspraak

IPA: [ˈbəɪ̯vuə̯rt], meervoud: [ˈbəɪ̯vuə̯rdə, ˈbəɪ̯vuə̯rə]

Met Arabiese letters

بَیْڤُوَرْدْ , meervoud: بَیْڤُوَرْدِی

Spelling tot 1909

bywoort, meervoud: bywoorde

    Betekenisse

Woord wat 'n werkwoord, hele sin, byvoeglike naamwoord, telwoord of ander bywoord nader bepaal, omstandigheidswoord.

    Sinonieme

adverbium

    Afgeleide woorde

bywoordelik

    Vertalings

  Vertalings:    bywoord
Duits: Adverb(de), Umstandswort(de)
Engels: adverb(en)
Nederlands: bijwoord(nl)
Russies: наречие(ru)