Wiktionary:Hoe om ’n nuwe bladsy te skep: Verskil tussen weergawes

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Manie (Besprekings | bydraes)
typo
Naudefj (Besprekings | bydraes)
k Naudefj het bladsy Hoe om 'n bladsy te maak na Hoe om 'n bladsy te skep geskuif
(Geen verskil)

Wysiging soos op 18:32, 2 Oktober 2017

'n Baie eenvoudige voorbeeld

Die belangrikste dele van 'n tipiese Wikiwoordeboek bladsy is: Die taal, die tipe woord, die uitspraak, die definisie van die woord en die vertalings van dié woord.

Afrikaans

Selfstandige naamwoord

Uitspraak

Betekenisse

Vertalings

Wikiwoordeboek gebruik karakters soos =, # en ' om hoof opskrifte, sub opskrifte, kursiewe letters en so voorts aan te dui. Vir 'n meer breedvoerige verduideliking kyk na The Wiki markup.

Maak 'n skakel na Wikipedia

Sit w: voor die skakel, byvoorbeeld: [[w:Germany]]