deur: Verskil tussen weergawes

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Content deleted Content added
Naudefj (Besprekings | bydraes)
Nuwe bladsy geskep met 'duimnael|'n Deur {{-af-}} {{-s.nw-}} {{-af-s.nw-|deur|deure|deurtjie|deurtjies}} {{betekenisse}} :Voorwerp wat oop en toe kan...'
 
Naudefj (Besprekings | bydraes)
No edit summary
Lyn 14: Lyn 14:
{{vert-onder}}
{{vert-onder}}
{{-info-}}
{{-info-}}

{{-af-}}
{{-voors-}}
{{-af-voors-|deur}}
{{betekenisse}}
:Van die een na die ander kant kant.
:As gevolg van.
:Wie of wat iets doen.
{{voorbeeldsinne}}
:Die kat loop '''deur''' die kombuis na die sitkamer.
:Sy het geslaag '''deur''' hard te werk.
:Die boek is '''deur''' ’n Deon Meyer geskryf.
{{-vert-}}
{{vert-bo}}
:* {{en}}: {{vert|en|through}}
:* {{nl}}: {{vert|nl|door}}
{{vert-onder}}

Wysiging soos op 19:11, 10 Oktober 2017

'n Deur

Sjabloon:-af-

Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
  deur     deure    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  deurtjie     deurtjies  

    Betekenisse

Voorwerp wat oop en toe kan maak, en toegang tot 'n ruimte bied of versper.

    Voorbeeldsinne

Sluit die huis se deur voor jy gaan slaap.
Moenie die kar se deur toeklap nie.

    Vertalings

  Vertalings:    deur

Sjabloon:-info-

Sjabloon:-af-

Voorsetsel

Voorsetsel
deur

    Betekenisse

Van die een na die ander kant kant.
As gevolg van.
Wie of wat iets doen.

    Voorbeeldsinne

Die kat loop deur die kombuis na die sitkamer.
Sy het geslaag deur hard te werk.
Die boek is deur ’n Deon Meyer geskryf.

    Vertalings

  Vertalings:    deur