deur: Verskil tussen weergawes
Content deleted Content added
No edit summary |
No edit summary |
||
Lyn 23: | Lyn 23: | ||
:Wie of wat iets doen. |
:Wie of wat iets doen. |
||
{{voorbeeldsinne}} |
{{voorbeeldsinne}} |
||
:Die kat loop '''deur''' die |
:Die kat loop '''deur''' die huis. |
||
:Sy het geslaag '''deur''' hard te werk. |
:Sy het geslaag '''deur''' hard te werk. |
||
:Die boek is '''deur''' |
:Die boek is '''deur''' Deon Meyer geskryf. |
||
{{-vert-}} |
{{-vert-}} |
||
{{vert-bo}} |
{{vert-bo}} |
Wysiging soos op 19:12, 10 Oktober 2017
Selfstandige naamwoord
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
deur | deure |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
deurtjie | deurtjies |
Betekenisse
- Voorwerp wat oop en toe kan maak, en toegang tot 'n ruimte bied of versper.
Voorbeeldsinne
- Sluit die huis se deur voor jy gaan slaap.
- Moenie die kar se deur toeklap nie.
Vertalings
Vertalings: deur | |||
---|---|---|---|
Voorsetsel
Voorsetsel |
---|
deur |
Betekenisse
- Van die een na die ander kant kant.
- As gevolg van.
- Wie of wat iets doen.
Voorbeeldsinne
- Die kat loop deur die huis.
- Sy het geslaag deur hard te werk.
- Die boek is deur Deon Meyer geskryf.
Vertalings
Vertalings: deur | |||
---|---|---|---|