betekenis: Verskil tussen weergawes
Content deleted Content added
No edit summary |
Jcwf (Besprekings | bydraes) No edit summary |
||
Lyn 25: | Lyn 25: | ||
#Belangrikheid, belang, gewig. |
#Belangrikheid, belang, gewig. |
||
{{ |
{{afgeleid}} |
||
:[[betekenisleer]], [[betekenisvol]] |
:[[betekenisleer]], [[betekenisvol]] |
||
Wysiging soos op 17:31, 22 Oktober 2017
Sjabloon:-af- Sjabloon:etimologie
- Bekend sedert Middelnederlands (1240) as betekenisse, 'n afleiding van die werkwoord beteken(en) met die agtervoegsel -nisse. Die werkwoord self is uit Oudnederlands (10e eeu) bekend as beteikneda (geskryf as beceignedo). [1]
Selfstandige naamwoord
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
betekenis | betekenisse |
- be·te·ke·nis
Uitspraak
Met Arabiese letters
- بِتَِيكِنِسْ , meervoud: بِتَِیكِنِسِی
Spelling tot 1909
- betékenis, meervoud: betékenisse
Betekenis:
- Begrip, sin, inhoud.
- Bedoeling, strekking.
- Belangrikheid, belang, gewig.
Afgeleide woorde
Vertalings
Vertalings: betekenis | |||
---|---|---|---|
Verwysings
Selfstandige naamwoord
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | betekenis | betekenissen |
Vroulik
Uitspraak
- IPA:
Betekenis:
Voorbeeldsinne
- «Wat voor betekenissen heeft dit woord?»
- Watter betekenisse het hierdie woord?