Tuisblad: Verskil tussen weergawes

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Content deleted Content added
No edit summary
No edit summary
Lyn 157: Lyn 157:
|class="plainlinks" colspan="2" bgcolor="#fffffc" style="border:1px solid #cfcfcf;padding:1em;padding-top:0.5em;padding-bottom:0em;"|
|class="plainlinks" colspan="2" bgcolor="#fffffc" style="border:1px solid #cfcfcf;padding:1em;padding-top:0.5em;padding-bottom:0em;"|
===Wikiwoordeboek in ander tale===
===Wikiwoordeboek in ander tale===
<p>'''Hierdie is die [[Afrikaans]]e Wiktionary: Daar word gepoog om die woorde van alle tale hier in Afrikaans te omskryf. Jy kan hier byvoorbeeld die Afrikaanse vertaling van die Duitse woord [[frei]] vind, maar as jy die Duitse verduideliking van die woord soek, moet jy dit gaan opsoek by die [http://de.wiktionary.org/wiki/frei Duitse Wiktionary].<br><br>
Hierdie is die [[Afrikaans]]e Wiktionary: Daar word gepoog om die woorde van alle tale hier in Afrikaans te omskryf. Jy kan hier byvoorbeeld die Afrikaanse vertaling van die Duitse woord [[frei]] vind, maar as jy die Duitse verduideliking van die woord soek, moet jy dit gaan opsoek by die [http://de.wiktionary.org/wiki/frei Duitse Wiktionary].

Daar word sterk aanbeveel dat ons eers probeer om die Afrikaanse woorde vas te lê, voordat ons begin om woorde in ander tale hier in Afrikaans te omskryf. Indien jy egter 'n woord teëkom van 'n ander taal wat jy voel 'n Afrikaanse verduideliking nodig het, is jy welkom om dit hier te plaas saam met 'n gepaste verduideliking of vertaling in Afrikaans. </p>
[[Category:Wikiwoordeboek|!]]
[[Category:Wikiwoordeboek|!]]



Wysiging soos op 14:51, 26 Oktober 2017

 
Welkom by Wikiwoordeboek!
 
     
Welkom by Afrikaanse Wikiwoordeboek, 'n gemeenskapsprojek wat ten doel het om 'n gratis meertalige woordeboek daar te stel in elke taal, met omskrywings, etimologieë, uitsprake en aanhalings. Wikiwoordeboek is die meegaande woordelys van die oopinhoudensiklopedie Wikipedia. In die Afrikaanse weergawe werk ons nou aan 22 806 inskrywings. Leer Hoe om inskrywings te skep, eksperimenteer in die sandput en besoek ons Geselshoekie om te sien hoe jy 'n bydrae kan maak in die ontwikkeling van Wikiwoordeboek. Die inhoud van Wikiwoordeboek is onderhewig aan die GNU/FDL-lisensie.
Hierdie bladsy is oopgemaak op        Donderdag, 18 April 2024, 00:54 UTC
Uitgesoekte Inskrywings
Nuwe inskrywings – Ou inskrywings  – Lukrake inskrywing – Statistiek
Snuffel deur Wikiwoordeboek Vinnige indeks

Woord van die dag

Woord: bastergemsbok

Woordsoort: Selfstandige naamwoord
Vandag is die 18de dag van die 04de maand.

Artikels

Onderwerpe - Kategorieë - Tale - Lys van taalname - Akronieme en afkortings - Sjablone

Aanhangsels

Geselshoekie