Indonesies: Verskil tussen weergawes

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Content deleted Content added
k Robot: opschonen van oude interwikilinks
kNo edit summary
Lyn 70: Lyn 70:


{{betekenisse}}
{{betekenisse}}
:'n Wes-Maleis-Polinesiese taal met ongeveer 23,2 miljoen moedertalige sprekers; die amptelike Indonesië.
:{{taal|af}} 'n Wes-Maleis-Polinesiese taal met ongeveer 23,2 miljoen moedertalige sprekers; die amptelike Indonesië.


{{-kode-}}
{{-kode-}}

Wysiging soos op 14:44, 29 Oktober 2017

Sjabloon:-af-

Byvoeglike naamwoord


Byvoeglike naamwoord
Predikatief   Indonesies  
Attributief   Indonesiese  
Partitief   Indonesies  
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  Indonesiese     Indonesieses  
Intensiewe vorm
   


Uitspraak

IPA:
byvoeglik: predikatief: [ənduˈniə̯sis, induˈniə̯sis], attributief: [ənduˈniə̯sisə, induˈniə̯sisə], partitief: [ənduˈniə̯sis, induˈniə̯sis]

gesubstantiveer: [ənduˈniə̯sisə, induˈniə̯sisə], meervoud: [ənduˈniə̯sisəs, induˈniə̯sisəs]

Met Arabiese letters

byvoeglik: predikatief: اِنْدُونَِیسِیسْ , attributief: اِنْدُونَِیسِیسِی , partitief: اِنْدُونَِیسِیسْ
gesubstantiveer: اِنْدُونَِیسِیسِی , meervoud: اِنْدُونَِیسِسِسْ

Spelling tot 1909

byvoeglik: predikatief: *Indónésies, *Indónésiis; attributief: *Indónésise; partitief: *Indónésies, *Indónésiis
gesubstantiveer: *Indónésise; meervoud: *Indónésises

    Betekenisse

  1. Van, betreffende die Indonesiërs.
  2. Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Indonesië.
  3. Van, betreffende die Indonesiese taal.

    Vertalings

  Vertalings:    Indonesies

Sjabloon:-af-

Selfstandige naamwoord


Enkelvoud Meervoud
  Indonesies      


Uitspraak

IPA: [ənduˈniə̯sis, induˈniə̯sis]

Met Arabiese letters

اِنْدُونَِیسِیسْ

Spelling tot 1909

*Indónésies, *Indónésiis

    Betekenisse

(taal) 'n Wes-Maleis-Polinesiese taal met ongeveer 23,2 miljoen moedertalige sprekers; die amptelike Indonesië.

    Taalkodes

  • ISO 639-1: id
  • ISO/DIS 639-3: ind
  • SIL: INZ

    Vertalings

  Vertalings:    Indonesies