betekenis: Verskil tussen weergawes

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Content deleted Content added
Naudefj (Besprekings | bydraes)
k Maak reg
Naudefj (Besprekings | bydraes)
k Robot: standardiseer inskrywing
Lyn 1: Lyn 1:
{{-af-}}
{{-af-}}
{{etimologie}}
{{-etimologie-}}
:Bekend sedert Middelnederlands (1240) as ''betekenisse'', 'n afleiding van die werkwoord beteken(en) met die agtervoegsel [[-nis]]se. Die werkwoord self is uit Oudnederlands (10e eeu) bekend as ''beteikneda'' (geskryf as ''beceignedo''). <ref>[http://www.etymologiebank.nl/trefwoord/betekenis Etymologiebank (nl)]</ref>

Wysiging soos op 21:20, 4 November 2017

Sjabloon:-af-

Etimologie

Bekend sedert Middelnederlands (1240) as betekenisse, 'n afleiding van die werkwoord beteken(en) met die agtervoegsel -nisse. Die werkwoord self is uit Oudnederlands (10e eeu) bekend as beteikneda (geskryf as beceignedo). [1]

Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
  betekenis     betekenisse  

Woordafbreking

be·te·ke·nis

Uitspraak

IPA: [bəˈtiə̯kənəs], meervoud: [bəˈtiə̯kənəsə]

Met Arabiese letters

بِتَِيكِنِسْ , meervoud: بِتَِیكِنِسِی

Spelling tot 1909

betékenis, meervoud: betékenisse

Betekenis:

  1. Begrip, sin, inhoud.
  2. Bedoeling, strekking.
  3. Belangrikheid, belang, gewig.

    Afgeleide woorde

betekenisleer, betekenisvol

    Vertalings

  Vertalings:    betekenis

Verwysings

Sjabloon:-nl-

Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord betekenis betekenissen

Vroulik

Uitspraak

IPA:
Nederlands: [bəˈteːkənɪs, bəˈteɪ̯kənɪs], meervoud: [bəˈteːkənɪsə(n), bəˈteɪ̯kənɪsə(n)]
(lêer)
mv.
(lêer)
Belgies: [bəˈteːkənɪs], meervoud: [bəˈteːkənɪsə(n)]

Betekenis:

Betekenis

    Voorbeeldsinne

«Wat voor betekenissen heeft dit woord?»
Watter betekenisse het hierdie woord?