Wiktionary:Hoe om ’n nuwe bladsy te skep: Verskil tussen weergawes

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Content deleted Content added
Naudefj (Besprekings | bydraes)
No edit summary
Naudefj (Besprekings | bydraes)
No edit summary
Lyn 4: Lyn 4:
Daar is verskillende maniere om nuwe bladsy te skep:
Daar is verskillende maniere om nuwe bladsy te skep:


# Soos jy deur bestaande artikels lees, kan daar skakels wees wat na bladsye wat nog nie bestaan nie wys. Dit word met 'n rooi skakel of met 'n vraagteken aangedui (hierdie gedrag kan by "voorkeure" bepaal word). Deur op so 'n skakel te kliek, sal jy geleentheid kry om die nuwe artikel te skep. Onthou om eers te kliek op '''Wys voorskou''' om te sien hoe die resultaat gaan lyk.
# Soos jy deur bestaande artikels lees, kan daar skakels wees wat na bladsye wat nog nie bestaan nie wys. Dit word met 'n rooi skakel of met 'n vraagteken aangedui (hierdie gedrag kan by "voorkeure" bepaal word). Deur op so 'n skakel te kliek, sal jy geleentheid kry om die nuwe artikel te skep. Onthou om eers op '''Wys voorskou''' te kliek om te sien hoe die resultaat gaan lyk.
# Om 'n splinternuwe artikel te skep waarvoor daar nie 'n skakel is nie, kan so 'n skakel in 'n verwante bladsy bygevoeg word. So word die verbindings tussen die artikels ook bewerkstellig. Doen dit deur 'n bestaande bladsy te [[Wiktionary:Hoe om inskrywings te wysig|wysig]] en die skakel by te voeg. Kliek op '''Wys voorskou''', en as alles mooi lyk, '''Stoor bladsy'''.
<!-- # Om 'n splinternuwe artikel te skep waarvoor daar nie 'n skakel is nie, kan so 'n skakel in 'n verwante bladsy bygevoeg word. So word die verbindings tussen die artikels ook bewerkstellig. Doen dit deur 'n bestaande bladsy te [[Wiktionary:Hoe om inskrywings te wysig|wysig]] en die skakel by te voeg. Kliek op '''Wys voorskou''', en as alles mooi lyk, '''Stoor bladsy'''.
# Om 'n bladsy te skep sonder om 'n bestaande bladsy te redigeer, wysig jou gebruikerblad of die [[Wikipedia:Sandput|Sandput]] en skep 'n skakel soos hier bo. '''Wys voorskou''' sal dan 'n skakel wys waarop gekliek kan word, sonder dat dit nodig was dat 'n ander bladsy gewysig moes word. Dan hoef 'n mens nie die verwysingsbladsy te stoor nie.
# Om 'n bladsy te skep sonder om 'n bestaande bladsy te redigeer, wysig jou gebruikerblad of die [[Wikipedia:Sandput|Sandput]] en skep 'n skakel soos hier bo. '''Wys voorskou''' sal dan 'n skakel wys waarop gekliek kan word, sonder dat dit nodig was dat 'n ander bladsy gewysig moes word. Dan hoef 'n mens nie die verwysingsbladsy te stoor nie.
-->
# Nog 'n maklike metode om 'n artikel te skep sonder om 'n bestaande bladsy te redigeer is om die naam van die ongeskepte artikel in die soek-blokkie in te tik en dit dan te soek. 'n Rooi skakel sal verskyn in die boodskap wat verskyn. Deur op die rooi skakel te kliek, sal u geleentheid kry om die nuwe artikel te skep.
# Nog 'n maklike metode om 'n artikel te skep <!-- sonder om 'n bestaande bladsy te redigeer --> is om die naam van die ongeskepte artikel in die soek-blokkie in te tik en dit dan te soek. 'n Rooi skakel sal in die boodskap verskyn. Deur op die rooi skakel te kliek, sal u geleentheid kry om die nuwe artikel te skep.
# Nog 'n manier is om die adres in jou webblaaier direk te wysig, met byvoorbeeld
# Nog 'n manier is om die adres in jou webblaaier direk te wysig, met byvoorbeeld
:: <nowiki>http://af.wiktionary.org/wiki/my_nuwe_woord</nowiki>
:: <nowiki>http://af.wiktionary.org/wiki/my_nuwe_woord</nowiki>

Wysiging soos op 19:49, 27 November 2017

Hieronder word verduidelik hoe om 'n nuwe bladsy op die Wikiwoordeboek te skep, waarin 'n nuwe lemma (woord, afkorting of idioom) beskryf kan word.

Metodes

Daar is verskillende maniere om nuwe bladsy te skep:

  1. Soos jy deur bestaande artikels lees, kan daar skakels wees wat na bladsye wat nog nie bestaan nie wys. Dit word met 'n rooi skakel of met 'n vraagteken aangedui (hierdie gedrag kan by "voorkeure" bepaal word). Deur op so 'n skakel te kliek, sal jy geleentheid kry om die nuwe artikel te skep. Onthou om eers op Wys voorskou te kliek om te sien hoe die resultaat gaan lyk.
  2. Nog 'n maklike metode om 'n artikel te skep is om die naam van die ongeskepte artikel in die soek-blokkie in te tik en dit dan te soek. 'n Rooi skakel sal in die boodskap verskyn. Deur op die rooi skakel te kliek, sal u geleentheid kry om die nuwe artikel te skep.
  3. Nog 'n manier is om die adres in jou webblaaier direk te wysig, met byvoorbeeld
http://af.wiktionary.org/wiki/my_nuwe_woord

Eenvoudige voorbeelde

Woorde

Die belangrikste dele van 'n woordeboekinskrywing is: die taal, die woordsoort en die betekenis van die woord. Die uitleg vir inskrywings verskil egter tussen tale en woordsoorte. U kan die gewenste uitleg by Wiktionary:Sjabloon opsoek. Hier is 'n eenvoudige inskrywing vir idioom, 'n selfstandige naamwoord:

{{-af-}}
{{-af-s.nw-|idioom|idiome}}
{{-s.nw-}}
{{betekenisse}}
:'n Vaste uitdrukking of segswyse wat eie aan ’n bepaalde taal is.

Ons gebruik sjablone om aan bladsye dieselfde formaat te gee. 'n Sjabloon word altyd met {{hierdie hakies}} geskryf. Elke sjabloon het sy eie funksie(s). Byvoorbeeld:

{{-af-}} gee 'n opskrif "Afrikaans (af)" en plaas die bladsy in die Kategorie:Woorde in Afrikaans
{{-af-s.nw-|idioom|idiome}} gee 'n tabel regs met die enkelvoud en meervoud van die woord en plaas hierdie "s.nw" in die Kategorie:Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
{{-s.nw-}} gee 'n opskrif "Selfstandige naamwoord"
{{betekenisse}} gee 'n opskrif "Betekenisse"

Daar is talle ander sjablone, maar hierdie is die begin.


Afkortings

'n Eenvoudige inskrywing vir 'n afkorting lyk soos volg:

{{-af-}}
{{-af-afkorting-|t.o.v.}}
{{-afkorting-}}
{{betekenisse}}
:Afkorting vir '''t'''en '''o'''psigte '''v'''an.

Idiome

'n Eenvoudige inskrywing vir 'n idioom lyk soos volg (in die geval die gees gee):

{{-af-}}
{{-af-idioom-|die gees gee}}
{{-idioom-}}
{{betekenisse}}
:die gees gee

Sien ook