Wiktionary:Hoe om inskrywings te wysig: Verskil tussen weergawes

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Content deleted Content added
Naudefj (Besprekings | bydraes)
No edit summary
Naudefj (Besprekings | bydraes)
No edit summary
Lyn 4: Lyn 4:


Onthou, die belangrikste dele van 'n woordeboekinskrywing is: die [[taal]], die [[woordsoort]] en die [[betekenis]] van die woord. Die uitleg vir inskrywings verskil tussen tale en woordsoorte. U kan die gewenste uitleg by [[Wiktionary:Sjabloon]] opsoek.
Onthou, die belangrikste dele van 'n woordeboekinskrywing is: die [[taal]], die [[woordsoort]] en die [[betekenis]] van die woord. Die uitleg vir inskrywings verskil tussen tale en woordsoorte. U kan die gewenste uitleg by [[Wiktionary:Sjabloon]] opsoek.

== Sien ook ==
* [[Wiktionary:Hoe om ’n nuwe bladsy te skep|Hoe om ’n nuwe bladsy te skep]]
* [[Wiktionary:Algemene vrae|Algemene vrae]]
* [[Wiktionary:Styl|Stylriglyne]]


[[Kategorie:Wikiwoordeboek]]
[[Kategorie:Wikiwoordeboek]]

Wysiging soos op 10:44, 16 Desember 2017

Kom ons begin met die "wysig"-opsie. Klik daarop en die bronkode wat gebruik is om die bladsy te skep sal vertoon word. Verander die teks soos nodig en vul dan die "Opsomming"-veld in. Klik "Klein wysiging" indien van toepassing en "Hou bladsy dop" as jy die bladsy op jou dophoulys wil plaas. Klik op die "Wys voorskou"-knoppie om te sien hoe die bladsy gaan vertoon voordat jy veranderings stoor. Wanneer jy tevrede is, klik op "Stoor bladsy". Gebruik die sandput om te oefen.

Onthou, die belangrikste dele van 'n woordeboekinskrywing is: die taal, die woordsoort en die betekenis van die woord. Die uitleg vir inskrywings verskil tussen tale en woordsoorte. U kan die gewenste uitleg by Wiktionary:Sjabloon opsoek.