Fries: Verskil tussen weergawes

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Content deleted Content added
Naudefj (Besprekings | bydraes)
k Robot: standardiseer inskrywing
No edit summary
Lyn 6: Lyn 6:
{{betekenisse}}
{{betekenisse}}
:{{taal|af}} ’n Gemaanse taalfamilie, of dialekte daarvan, wat van [[Ou Fries|Oud-Fries]] afstam en in [[Nederland]] en [[Duitsland]] gepraat word.
:{{taal|af}} ’n Gemaanse taalfamilie, of dialekte daarvan, wat van [[Ou Fries|Oud-Fries]] afstam en in [[Nederland]] en [[Duitsland]] gepraat word.
:# Die Wes-Friese dialek, wat in Noord-Nederland gepraat word.
:# Westerlauwers-Fries, wat in Noord-Nederland gepraat word.
:# Saterfries, die laaste oorblywende dialek van Oos-Fries, wat in Noord-Duitsland na aan die Nederlandse grens gepraat word.
:# Saterfries, die laaste oorblywende dialek van Oos-Fries, wat in Noord-Duitsland na aan die Nederlandse grens gepraat word.
:# Die Noord-Friese dialek van Noordwes-Sleeswyk-Holstein in Duitsland, suidwes van die grens tussen dié land en [[Denemarke]].
:# Die Noord-Friese dialek van Noordwes-Sleeswyk-Holstein in Duitsland, suidwes van die grens tussen dié land en [[Denemarke]].
Lyn 12: Lyn 12:
{{-kode-}}
{{-kode-}}
:ISO 639-3:
:ISO 639-3:
:*fry – Wes-Fries
:*fry – Westerlauwers-Fries
:*stq – Saterland-Fries
:*stq – Saterland-Fries
:*frr – Noord-Fries
:*frr – Noord-Fries

Wysiging soos op 22:44, 17 Desember 2017

Sjabloon:-af-

Enkelvoud Meervoud
  Fries      

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(taal) ’n Gemaanse taalfamilie, of dialekte daarvan, wat van Oud-Fries afstam en in Nederland en Duitsland gepraat word.
  1. Westerlauwers-Fries, wat in Noord-Nederland gepraat word.
  2. Saterfries, die laaste oorblywende dialek van Oos-Fries, wat in Noord-Duitsland na aan die Nederlandse grens gepraat word.
  3. Die Noord-Friese dialek van Noordwes-Sleeswyk-Holstein in Duitsland, suidwes van die grens tussen dié land en Denemarke.

    Taalkodes

ISO 639-3:
  • fry – Westerlauwers-Fries
  • stq – Saterland-Fries
  • frr – Noord-Fries

    Vertalings

  Vertalings:    Fries
Enkelvoud Meervoud
  Fries     Friese  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

’n Persoon wat lid is van die Friese etniese groep (vandag dele van Nederland, Noord-Duitsland en Suid-Denemarke).

    Vertalings

  Vertalings:    Fries
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Fries     Friese        

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

Van, betreffende Friesland in Nederland; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Friesland

    Vertalings

  Vertalings:    Fries

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Fries.