Wiktionary:Hoe om ’n nuwe bladsy te skep: Verskil tussen weergawes

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Content deleted Content added
Naudefj (Besprekings | bydraes)
No edit summary
Naudefj (Besprekings | bydraes)
No edit summary
Lyn 19: Lyn 19:
Die belangrikste dele van 'n woordeboekinskrywing is: die [[taal]], die [[woordsoort]] en die [[betekenis]] van die woord. Die uitleg vir inskrywings verskil egter tussen tale en woordsoorte. U kan die gewenste uitleg by [[Wiktionary:Sjabloon]] opsoek. Hier is 'n eenvoudige inskrywing vir [[idioom]], 'n [[selfstandige naamwoord]]:

<nowiki>{{-af-}}</nowiki>
<nowiki>{{=af=}}</nowiki>
<nowiki>{{-af-s.nw-|idioom|idiome}}</nowiki>
<nowiki>{{-af-s.nw-|idioom|idiome}}</nowiki>
<nowiki>{{-s.nw-}}</nowiki>
<nowiki>{{-s.nw-}}</nowiki>
Lyn 26: Lyn 26:

Ons gebruik '''sjablone''' om aan bladsye dieselfde formaat te gee. 'n Sjabloon word altyd met <nowiki>{{hierdie hakies}}</nowiki> geskryf. Elke sjabloon het sy eie funksie(s). Byvoorbeeld:
Ons gebruik '''sjablone''' om aan bladsye dieselfde formaat te gee. 'n Sjabloon word altyd met <nowiki>{{hierdie hakies}}</nowiki> geskryf. Elke sjabloon het sy eie funksie(s). Byvoorbeeld:
:<nowiki>{{-af-}}</nowiki> gee 'n opskrif "Afrikaans (af)" en plaas die bladsy in die [[:Kategorie:Woorde in Afrikaans]]
:<nowiki>{{=af=}}</nowiki> gee 'n opskrif "Afrikaans (af)" en plaas die bladsy in die [[:Kategorie:Woorde in Afrikaans]]
:<nowiki>{{-af-s.nw-|idioom|idiome}}</nowiki> gee 'n tabel regs met die enkelvoud en meervoud van die woord en plaas hierdie "s.nw" in die [[:Kategorie:Selfstandige naamwoorde in Afrikaans]]
:<nowiki>{{-af-s.nw-|idioom|idiome}}</nowiki> gee 'n tabel regs met die enkelvoud en meervoud van die woord en plaas hierdie "s.nw" in die [[:Kategorie:Selfstandige naamwoorde in Afrikaans]]
:<nowiki>{{-s.nw-}}</nowiki> gee 'n opskrif "Selfstandige naamwoord"
:<nowiki>{{-s.nw-}}</nowiki> gee 'n opskrif "Selfstandige naamwoord"
Lyn 43: Lyn 43:
'n Eenvoudige inskrywing vir 'n afkorting lyk soos volg:
'n Eenvoudige inskrywing vir 'n afkorting lyk soos volg:

<nowiki>{{-af-}}</nowiki>
<nowiki>{{=af=}}</nowiki>
<nowiki>{{-af-afkorting-|t.o.v.}}</nowiki>
<nowiki>{{-af-afkorting-|t.o.v.}}</nowiki>
<nowiki>{{-afkorting-}}</nowiki>
<nowiki>{{-afkorting-}}</nowiki>
Lyn 52: Lyn 52:
'n Eenvoudige inskrywing vir 'n idioom lyk soos volg (in die geval [[die gees gee]]):
'n Eenvoudige inskrywing vir 'n idioom lyk soos volg (in die geval [[die gees gee]]):

<nowiki>{{-af-}}</nowiki>
<nowiki>{{=af=}}</nowiki>
<nowiki>{{-af-idioom-|die gees gee}}</nowiki>
<nowiki>{{-af-idioom-|die gees gee}}</nowiki>
<nowiki>{{-idioom-}}</nowiki>
<nowiki>{{-idioom-}}</nowiki>

Wysiging soos op 19:06, 7 Januarie 2018

Hieronder word verduidelik hoe om 'n nuwe bladsy op die Wikiwoordeboek te skep, waarin 'n nuwe lemma (woord, afkorting of idioom) beskryf kan word.

Metodes

Daar is verskillende maniere om nuwe bladsy te skep:

  1. Soos jy deur bestaande artikels lees, kan daar skakels wees wat na bladsye wat nog nie bestaan nie wys. Dit word met 'n rooi skakel of met 'n vraagteken aangedui (hierdie gedrag kan by "voorkeure" bepaal word). Deur op so 'n skakel te kliek, sal jy geleentheid kry om die nuwe artikel te skep. Onthou om eers op Wys voorskou te kliek om te sien hoe die resultaat gaan lyk.
  2. Nog 'n maklike metode om 'n artikel te skep is om die naam van die ongeskepte artikel in die soek-blokkie in te tik en dit dan te soek. 'n Rooi skakel sal in die boodskap verskyn. Deur op die rooi skakel te kliek, sal u geleentheid kry om die nuwe artikel te skep.
  3. Nog 'n manier is om die adres in jou webblaaier direk te wysig, met byvoorbeeld
    http://af.wiktionary.org/wiki/my_nuwe_woord
  4. Daar is ook woordelyste met baie woorde wat nog ontbreek, soos Wiktionary:Afrikaanse woorde

Eenvoudige voorbeelde

Woorde

Die belangrikste dele van 'n woordeboekinskrywing is: die taal, die woordsoort en die betekenis van die woord. Die uitleg vir inskrywings verskil egter tussen tale en woordsoorte. U kan die gewenste uitleg by Wiktionary:Sjabloon opsoek. Hier is 'n eenvoudige inskrywing vir idioom, 'n selfstandige naamwoord:

{{=af=}}
{{-af-s.nw-|idioom|idiome}}
{{-s.nw-}}
{{betekenisse}}
:'n Vaste uitdrukking of segswyse wat eie aan ’n bepaalde taal is.

Ons gebruik sjablone om aan bladsye dieselfde formaat te gee. 'n Sjabloon word altyd met {{hierdie hakies}} geskryf. Elke sjabloon het sy eie funksie(s). Byvoorbeeld:

{{=af=}} gee 'n opskrif "Afrikaans (af)" en plaas die bladsy in die Kategorie:Woorde in Afrikaans
{{-af-s.nw-|idioom|idiome}} gee 'n tabel regs met die enkelvoud en meervoud van die woord en plaas hierdie "s.nw" in die Kategorie:Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
{{-s.nw-}} gee 'n opskrif "Selfstandige naamwoord"
{{betekenisse}} gee 'n opskrif "Betekenisse"

Daar is talle ander sjablone, maar hierdie is die begin.

Afkortings

'n Eenvoudige inskrywing vir 'n afkorting lyk soos volg:

{{=af=}}
{{-af-afkorting-|t.o.v.}}
{{-afkorting-}}
{{betekenisse}}
:Afkorting vir '''t'''en '''o'''psigte '''v'''an.

Idiome

'n Eenvoudige inskrywing vir 'n idioom lyk soos volg (in die geval die gees gee):

{{=af=}}
{{-af-idioom-|die gees gee}}
{{-idioom-}}
{{betekenisse}}
:die gees gee