Gaan na inhoud

Wiktionary:Formaat: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Lyn 24:
==Topvlak-sjablone==
===Etimologie===
:Hierdie opskrif is opsioneel. Gee asseblief 'n geldige verwysing vir die inligting wat jy hier wil verskaf. Jy kan sjablone soos [[:sjabloon:dum|dum]], [[:sjabloon:odt|odt]], [[:sjabloon:pgm|pgm]] en [[:sjabloon:pie|pie]] gebruik wat na {{dum}}, {{odt}}, {{pgm}} en {{pie}} verwys. Daar is ook [[:sjabloon:erfwoord|erfwoord]] en [[:sjabloon:leenwoord|leenwoord]] wat net die woord in kategorieë soos "Leenwoord uit Russies in Afrikaans" sit.
 
===Uitspraak===
:Hierdie opskrif is opsioneel vir Afrikaans, maar vir tale soos Nederlands, Frans, Engels ens. is daar dikwels inligtings voorhande soos 'n klanklêer of 'n IFA-weergawe. Hulle kan eenvoudig ingesluit word met die sjabloon [[:sjabloon:woordklank|woordklank]] as <nowiki>{{woordklank|ipa=|t=|o=}}</nowiki> ipa gee die fonetiese skrif, dit behoort die taalkode te kry en o= kry 'n waarde indien 'n klanklêer voorhande is. Met pl= kan 'n plek aangegee word en met w= 'n ander lêernaam indien dit afwyk.
 
In beginsel kry ieder woord -ook woordvorme soos "perde" of "goeie" hul eie bladsy en hulle uitspraak kan daar beskryf word. Daar is nou nogtans talle bladsye nou waar die uitspraak van alle vorme beskryf word. Die uitspraak van "goeie" staan dus op die bladsy van "goed". Op ander wikti's is dit nie gebruiklik nie en ons het nog nie besluit wat om daarmee te doen nie.
 
Ongelukkig ontbreek vir Afrikaans amper alle klanklêers en is ook 'n goeie bron vir IPA-beskrywings moeilik om te vind.
11 657

wysigings