10 338
wysigings
Jcwf (Besprekings | bydraes) |
Jcwf (Besprekings | bydraes) |
||
:Hierdie opskrif is opsioneel vir Afrikaans, maar vir tale soos Nederlands, Frans, Engels ens. is daar dikwels inligtings voorhande soos 'n klanklêer of 'n IFA-weergawe. Hulle kan eenvoudig ingesluit word met die sjabloon [[:sjabloon:woordklank|woordklank]] as <nowiki>{{woordklank|ipa=|t=|o=}}</nowiki> ipa= gee die fonetiese skrif, t= behoort die taalkode te kry en o= kry 'n waarde indien 'n klanklêer voorhande is. Met pl= kan 'n plek aangegee word en met w= 'n ander lêernaam, indien dit afwyk.
In beginsel kry ieder woord -ook woordvorme soos "perde" of "goeie" hul eie bladsy en hulle uitspraak kan daar beskryf word. Die uitspraak van "goeie" behoort eintlik op de bladsy "goeie"beskryf te word. Daar is nogtans nou
Ongelukkig ontbreek vir Afrikaans amper alle klanklêers en is ook 'n goeie bron vir IPA-beskrywings moeilik om te vind.
|