huis: Verskil tussen weergawes
Content deleted Content added
k Robot: standardiseer inskrywing |
No edit summary |
||
Lyn 2: | Lyn 2: | ||
{{=af=}} |
{{=af=}} |
||
{{-af-s.nw-|[[huis]]|[[huise]]|[[huisie]]|[[huisies]]}} |
|||
{{-af-s.nw- |
|||
|1= huis |
|||
|2= huise |
|||
|verkleinwoord= huisie |
|||
|verkleinwoord meervoud= huisies |
|||
}} |
|||
{{-uitspraak-}} |
{{-uitspraak-}} |
Wysiging soos op 00:07, 6 Desember 2018
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
huis | huise |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
huisie | huisies |
Uitspraak
- IPA: [ɦœʏ̯s], meervoud: [ˈɦœʏ̯sə]
- IPA: teenwoordige tyd: [ɦœʏ̯s]; verlede tyd: [χəˈɦœʏ̯s]
Met Arabiese letters
- هَُیْسْ , meervoud: هَُیْسِی
- onbepaalde wys: هُیْسْ ; verlede deelwoord: خِهُیْسْ
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Gebou om in te woon.
- Familiekring, huisgesin.
- Vorstelike geslag.
- Omhulsel, koker.
Voorbeeldsinne
- Die huis het 2 slaapkamers, 'n sitkamer, eetkamer en 'n waskamer.
- As sy in die koshuis woon, verlang sy huis toe.
- Die huis van Oranje is die Nederlandse koningshuis.
- Gee my bril se huisie aan.
Vertalings
Vertalings: 1. Gebou om in te woon. | |||
---|---|---|---|
|
|
Vertalings: 2. Familiekring, huisgesin. | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 3. Vorstelike geslag. | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 4. Omhulsel, koker. | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | huis |
Verlede Tyd | ek | het gehuis |
Verdere vervoegings: huis (vervoeging) |
Werkwoord
Betekenisse
- Aanwesig wees, jou verblyf hê, woon. (weinig gebruik)
Voorbeeldsinne
- Daar in die donker bosse, waar ongediertes huis.
Eienskappe
Vertalings
Vertalings: huis | |||
---|---|---|---|
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | huis o | huizen |
Verkleinwoord | huisje | huisjes |
Verouderde vorme | ||
Genitief | huizes | huizen |
Datief | huize | huizen |
Uitspraak
- IPA: