lidwoord: Verskil tussen weergawes

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Content deleted Content added
Naudefj (Besprekings | bydraes)
k Robot: standardiseer inskrywing
No edit summary
Lyn 7: Lyn 7:
:لِدْڤُوَرْدْ , {{mv.}} لِدْڤُوَرْدِی
:لِدْڤُوَرْدْ , {{mv.}} لِدْڤُوَرْدِی


{{-af-s.nw-|lidwoord|lidwoorde|lidwoordjie|lidwoordjies}}
{{-af-s.nw-|[[lidwoord]]|[[lidwoorde]]|[[lidwoordjie]]|[[lidwoordjies]]}}


{{-s.nw-}}
{{-s.nw-}}

Wysiging soos op 12:47, 17 Desember 2018

Afrikaans (af)

Uitspraak

IPA: [ˈlətvuə̯rt], meervoud: [ˈlətvuə̯rdə, ˈlətvuə̯rə]

Met Arabiese letters

لِدْڤُوَرْدْ , meervoud: لِدْڤُوَرْدِی
Enkelvoud Meervoud
  lidwoord     lidwoorde    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  lidwoordjie     lidwoordjies  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(taalkunde) Woordsoort wat as bepaler uitsluitend met 'n selfstandige naamwoord of naamwoordgroep verbind word.

    Voorbeeldsinne

As jy 'n lidwoord (m.a.w.) 'die' of '’n' voor 'n woord kan sit, dan is dit 'n selfstandige naamwoord.

    Afkorting

lw.

    Vertalings

  Vertalings:    lidwoord
Duits: Artikel(de), Geschlechtswort(de)
Engels: article(en)
Nederlands: lidwoord(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor lidwoord.