betekenis: Verskil tussen weergawes

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Content deleted Content added
Rol weergawe 203726 deur 160.226.250.48 (bespreek) terug.
Etiket: Undo
No edit summary
Lyn 22: Lyn 22:
#Bedoeling, strekking.
#Bedoeling, strekking.
#Belangrikheid, belang, gewig.
#Belangrikheid, belang, gewig.

{{voorbeeldsinne}}
#Hierdie woord se '''betekenis''' is nie duidelik nie.
#Watter '''betekenis''' hou hierdie dokument [...]] egter in vir meisies en vroue van verskeie gemeenskappe van Namibië?
#Dis 'n klein gebaar met groot '''betekenis'''.


{{afgeleid}}
{{afgeleid}}

Wysiging soos op 02:23, 4 Julie 2019

Afrikaans (af)

Etimologie

Bekend sedert Middelnederlands (1240) as betekenisse, 'n afleiding van die werkwoord beteken(en) met die agtervoegsel -nisse. Die werkwoord self is uit Oudnederlands (10e eeu) bekend as beteikneda (geskryf as beceignedo). [1]
Enkelvoud Meervoud
  betekenis     betekenisse  

Woordafbreking

be•te•ke•nis

Uitspraak

IPA: [bəˈtiə̯kənəs], meervoud: [bəˈtiə̯kənəsə]

Met Arabiese letters

بِتَِيكِنِسْ , meervoud: بِتَِیكِنِسِی

Spelling tot 1909

betékenis, meervoud: betékenisse

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Begrip, sin, inhoud.
  2. Bedoeling, strekking.
  3. Belangrikheid, belang, gewig.

    Voorbeeldsinne

  1. Hierdie woord se betekenis is nie duidelik nie.
  2. Watter betekenis hou hierdie dokument [...]] egter in vir meisies en vroue van verskeie gemeenskappe van Namibië?
  3. Dis 'n klein gebaar met groot betekenis.

    Afgeleide woorde

betekenisleer, betekenisvol

    Vertalings

  Vertalings:   1.Begrip, sin, inhoud.
Duits: Bedeutung(de)
Engels: meaning(en)
Frans: signification(fr) v
Nederlands: betekenis(nl)
Russies: значение(ru) o
  Vertalings:   2. Bedoeling, strekking.
Duits: Bedeutung(de)
Engels: meaning(en)
Nederlands: betekenis(nl)
  Vertalings:   3. Belangrikheid, belang, gewig.
Duits: Bedeutung(de)
Engels: significance(en)
Nederlands: betekenis(nl)

Verwysings


Nederlands (nl)

Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord betekenis v betekenissen

Uitspraak

IPA:
Nederlands: [bəˈteːkənɪs, bəˈteɪ̯kənɪs], meervoud: [bəˈteːkənɪsə(n), bəˈteɪ̯kənɪsə(n)]
(lêer)
mv.
(lêer)
Belgies: [bəˈteːkənɪs], meervoud: [bəˈteːkənɪsə(n)]

    Betekenisse

Betekenis

    Voorbeeldsinne

«Wat voor betekenissen heeft dit woord?»
Watter betekenisse het hierdie woord?