fiets: Verskil tussen weergawes

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Content deleted Content added
Naudefj (Besprekings | bydraes)
No edit summary
No edit summary
Lyn 3: Lyn 3:
{{-af-s.nw-|fiets|fietse|fietsie|fietsies}}
{{-af-s.nw-|fiets|fietse|fietsie|fietsies}}
{{-uitspraak-}}
{{-uitspraak-}}
:{{woordklank|ipa=fits|t=af|o=}}
:{{woordklank|ipa=fits|t=aLL-Q14196 (afr)-Oesjaar|o=wav}}
{{-s.nw-}}
{{-s.nw-}}
{{betekenisse}}
{{betekenisse}}

Wysiging soos op 13:39, 29 Julie 2019

'n Fiets.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  fiets     fietse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  fietsie     fietsies  

Uitspraak

Hulp:IPA: [fits]
   
noicon(lêer)
[[Kategorie:Woorde met oudio in Sjabloon:aLL-Q14196 (afr)-Oesjaar]]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(vervoer) Vervoermiddel met twee wiele wat deur spierkrag en met pedale voortbeweeg word.

    Voorbeeldsinne

Fietse word algemeen as vervoermiddel ingespan om mense en goedere van een punt na 'n ander te vervoer.

    Homofone

viets

    Vertalings

  Vertalings:    fiets
Engels: bicycle(en), bike(en)
Nederlands: fiets(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  fiets 
Verlede Tyd  ek   het gefiets        

Werkwoord

    Betekenisse

Met 'n fiets ry.

    Voorbeeldsinne

Hy kry 'n pap wiel terwyl hy na die werk fiets. Sy het inderhaas na die mark gefiets.

    Vertalings

  Vertalings:    fiets
Engels: bicycle(en), bike(en)
Nederlands: fietsen(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor fiets.