Gebruiker:Jcwf/Sandbak: Verskil tussen weergawes

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Content deleted Content added
No edit summary
No edit summary
Lyn 19: Lyn 19:


<br clear="all">
<br clear="all">
Afrikaans kan ook met '''tulis''' geskrewe word. Die Arabiese alfabet waarop dit baseer is 'n medeklinkerskrif. Die klinkers word aangegee deur tekentjies bo of onder die medeklinkers te skryf. Om die klanke van Afrikaans weer te gee is 'n paar
Afrikaans kan ook met '''getoelies''' (van Maleis tulis: skrif) geskrewe word. Die Arabiese alfabet waarop dit baseer is 'n medeklinkerskrif. Die klinkers word aangegee deur tekentjies bo of onder die medeklinkers te skryf. Om die klanke van Afrikaans weer te gee is 'n paar tekens toegevoeg.


{|class="wikitable sortable"
{|class="wikitable sortable"

Wysiging soos op 21:42, 29 Julie 2019


Afrikaans kan ook met getoelies (van Maleis tulis: skrif) geskrewe word. Die Arabiese alfabet waarop dit baseer is 'n medeklinkerskrif. Die klinkers word aangegee deur tekentjies bo of onder die medeklinkers te skryf. Om die klanke van Afrikaans weer te gee is 'n paar tekens toegevoeg.

Tulis voorbeeld Latynse weergawe Letter Transkripsie
سْتُیڤِرْبْلَدْ stuwerblad u تُی (tu) weergegee deur kort waw (damma) op voorafgaande medeklinker gevolg deur lang "i" (ya)
سْتُیڤِرْبْلایِی stuwerblaaie e schwa aan einde weergegee deur ya sonder puntjies
نَِیدِرْ لَنْدْسْ Nederlands e نَِی ne lang é: voorafgaande medeklinker met beide kort 'i' (kasra) en kort 'a' (fatha) gevolg deur lang 'i' (ya)
نَِیدِرْ لَنْدْسْ Nederlands e دِرْ der schwa: kort 'i' (kasra)
ڤَِرْكْ ڤُوَرْدْ werkwoord oo ڤُوَرْ woor lang 'oe' (waw) met kort 'a' (fatha) op voorafgaande medeklinker
ڤَِرْكْ ڤُوَرْدْ werkwoord w of v ڤُ een fa met drie puntjies
اَیْسْتِرْ yster y alef (lang 'a') met fatha ('kort a') gevolg deur een ya (lang 'i' of j) met soekoen (klinkerloos)
خِلَِییِرْ geleër g خِ met cha
فِرْتَالِڠْ [[vertaling ng ڠْ ng 'n ayn met drie puntjies, hier met soekoen aan die einde
تْرَمَ كَسِي tramma kassie ie سِي sie -ie aan die einde met kasra en ya met twee puntjies